Wie Is Ons

Gesoute Vrugtemense Wesentlike Ervaring Kommersieel Gefokus

Die Stigters

Wie is die eienaars van PricePower?

PricePower is gestig en word bestuur deur twee ervare bedryfsleiers: Riaan van Wyk en Stuart Symington.

Saam het hulle leierskapservaring in bykans die totale internasionale uitvoervrugte waardeketting.

Riaan van Wyk
Lees Kort CV →

Riaan van Wyk

Mede-Stigter en Direkteur

Stuart Symington
Lees Kort CV →

Stuart Symington

Mede-Stigter en Direkteur

Waarop Ons Gebou Is

PricePower is gebou op diepgaande bedryfskennis, sterk nasionale en internasionale netwerke, en 'n opregte verbintenis tot die finansiële welstand van sy lede.

Neutraliteit

PricePower en sy stigterslede het geen belang in enige besigheid in die vrugteketting met wie hulle sake doen nie.

Vertroue

Die stigters verstaan dat 'n vertrouensverhouding, neutraliteit en deursigtigheid vir hulle lede ononderhandelbaar is.